b6c5d11 (DAD)

e3   SERVAAS  * 1832 x Maria Anna van der Spuy *1834 (Maria Magdalena op seuns JMK en MJL se S/K)  van die plaas Bergendalen in die Malmesbury distrik [5,6,9]

Servaas x se verbintenis met die res van die stamboom was 'n probleem. My vermoede dat hy die seun van Wilhelmus (Willem) Johannes was is nou bevestig danksy Gideon De Kock se wonderlike navorsing [9]. Hier is steeds 'n storie om te vertel.

f1   Willem Johannes *?? 1856 in 1914 van Victoria-Wes x Maria Elizabeth Krige *? 9.5.1858 1914 van Nancy, Paarl  [5,9]

f2   Jan Albertus Meyburgh (Myburgh) *Bergendalen, Malmesbury 19.8.1857 = Zwartland, ouers van Koeberg +aan huis in Derksenstraat, lPaarl  8.9.1932 graf Noorder Paarl  x Paarl Anna Elizabeth Alida Warnich *19.4.1865 +Paarl 27.2.1951 graf Noorder-Paarl [sdk,5,9]

f3   Martinus Johannes *9.3.1859 = Durbanville  [5,9]

f4   Nikolaas van Wieligh  * 24.3.1861 = Swartland  [5,9]

f5   Aletta Elizabeth Johanna *17.8.1865 = Philadelphia  [5,9]

f6   Melt Jacobus Louw * Bergendalen, Malmesbury 1867 + Myrtledene, Malmesbury 18.11.1935 x Sophia Magdalena Johanna * dist Paarl 3.10.1874 = Malmesbury 1.11.1874 + Malmesbury 18.12.1968 [5,9]

 

Die naam Melt verskyn vir die eerste keer asof uit die niet. Drie geslagte later kom dit weer voor. En in die vyfde. Dit wil voorkom of Servaas en Melt Jacobus Louw baie goeie vriende was (aangetroude familie dalk?) Res van die storie volg. 

 

 

Hierdie bladsy op 23 August 2009 00:48 bygewerk

Terug na Index   -  Bronne