b6c5d11   WILHELMUS (Willem) JOHANNES *10.12.1800 = 26.12.1800 van Oortmanspoort x 1.9.1828 Stellenbosch Aletta Cornelia Van Wiellich =30.3.1800 †aan huis van haar skoonseun JA Myburgh, Klawervallei, Stellenbosch 61j 6m 20.8.1861 (dv Nicholaas Van Wiellich *16.7.1780) [1,9]

                e1   Elizabeth Gerharda *Kaapstad 1822 †Birdstraat Stellenbosch 86j 10m 27.4.1909 x Johannes Albertus Myburgh *Somerset-Wes 7.12.1804 †Klawervlei, Stellenbosch 26.10.1882 [9]

                e2   Aletta Cornelia *14.4.1827 = NH Kerk Paarl 12.8.1827  Word nie genoem in haar ma se S/K nie.[1,9]

                e3   Servaas *1832 x ?? Maria Anna *?? 1834 Maria Magdalena op seuns JAM & MJL se S/K [9]

 

Mens kan nie anders om te wonder wat die agtergrond hier is nie. Elizabeth (1822)en Aletta (1827) word gebore voordat Wilhelmus trou met Aletta Van Wiellich (1827) Is hulle wel haar kinders. Servaas doop ook sy eersteling Johannes Albertus Myburgh.

 

 

 

 

Hierdie bladsy op 23 August 2009 00:47 bygewerk

Terug na Index   -  Bronne