b6c5d11 (DAD)

e3f2g4    SERVAAS BESTER (Tokkie) *26.9.1900  ÜPaarl 3.1.1964 x Dorothy Harriet Fobian (Furr) *22.6.1903 ÜPaarl 4.8.1970 Sy het as 4-jarige dogter saam met haar pa van Ierland in SA aangekom en is later aangeneem deur die Fobians [5,fk]

SB was 'n elektriese kontrakteur wat sy bedryf vanuit werkswinkels h/v Derksen- en Nuwestraat in die Paarl bedryf het. Hy het van al sy seuns elektrisiŽns probeer maak. [sdk,fk]

h1    Jan Albertus Myburgh (Berty) *9.9.1921 x Anna Johanna Dorothea Rhode * 17.8.1923 [5]

h2    Carl Wilhelm Frederick (Charles) *Paarl 8.5.1924 +Valsbaai Hosp 29.1.1984 x Anna Elizabeth le Grange Muir *? 1926 [5]

h3    Servaas Melt Jacobus (Kokkie) *Paarl 2.4.1926 +Wellington 23.8.1987 x Paarl 17.6.1947 Johanna Carolina Greyvenstein *Paarl 30.4.1922 +Tygerberg Hosp 2.12.1998 [5,sdk]

h4    Desmond  *28.8.1927 elektisien x Elizabeth Petronella Burger (Bessie) *28.9.1929 [5,fk]

h5    Reginald Harry (Reggy)  *11.9.1929 werktuigkundige x Maria Magdalena Von Willigh (Raaitjie) * 22.3.1929 [5,fk]

h6    Daphne Dorothy  *Paarl 12.11.1931 +Strand  x Johannes Abraham Kotze (Jan) *15.6.1929 + Bellville 27.10.2002  [5,fk]

h7    Cynthia Ann  *11.6.1936 x 1.2.1958 Paulus Frederick Bernardus Koch *Paarl 15.1.1935 +Strand 27.6.1994  [5,fk]

h8    Raoul (Oelie) * Paarl 20.2.1938 X Paarl Anna Susanna Aletta Smidt *Paarl 30.10.1940 [5,fk]

h9    Anna Elizabeth Gail *Paarl 29.7.1941 + Paarl 31.12.1952 verdrink in swembad, graf Hoofstraat [5,fk]

h10  Engela  * Paarl [fk]

 

Ouma Kokkie grafsteen
Dorothy in Walvisbaai tydens besoek aan SMJ ca 1965 Die graf in Paarl

Aantekeninge.   

 

SB wou elektrisiŽns van al sy seuns gemaak het. Iewers in die 1940's begin seuns Charles, Bertie en Servaas MJ die elektriese kontrakteurs besigheid De Kock Bros (Pty) Ltd..

Charles & Bertie breek toe weg uit die elektriese bedryf en begin Paarl Welding Works in Nuwestraat.

Servaas Melt vat sy besigheid Fabriekstraat toe. Servaas MJ woon nog in Nuwestraat. Daar is baie werk in die platteland waar elektrifisering van koshuise, kerke en ouetehuise hom goed besig hou.

Servaas Bester was latere jare 'n eienaar van resiesperde (5 glo) waarvan een Felix en nog een Christal Hawk genaamd was. Dit en die gepaardgaande dobbelary het op die ou end sy ondergang beteken en is hy iewers tussen '52-54 insolvent. Die huis in Derksenstraat word verkoop en hy trek na Thomstraat 32.

In 1939 het dinge nog goed gegaan want Servaas Bester kon 'n splinternuwe maroon Dodge Brother bekostig (voorbeeld)

Op die oop erf in Nuwestraat was ou army voertuie wat aan Schulman van Paarl Handy House behoort het.

Lekker speelplek gewees tussen ou lorries en morning glory ranke (SDK)

Nuwestraat huis was semi-detached huis wat aan Oupa de Kock behoort het. Langsaan ons het Oom Berty & Ant Anna gewoon. Nadat hulle weggetrek het Japie Lochner daar gebly. (Is dit met hulle kinders/dogter met wie ek dokter-dokter gespeel het en in die buite toilet deur Ouma Greyvenstein betrap is? (SDK))

Oupa Fobian Salvation Army kerk. Het altyd kerk toe geloop. Gewyer om te ry. Mens můťt kerk toe loop! Later self met twee kieries voort gesukkel die kilometer of so van Derksen straat na die kerk. Het baie las van gout gehad. Is ook begrawe in Salvation Army kerkhof. (RDK 21/11/02) en (RDK 15/8/2003)