b6c5d11 (DAD)

e3f2    Jan Albertus Meyburgh (Myburgh) *Bergendalen, Malmesbury 19.8.1857 = Zwartland +Paarl 8.6.1932 graf Noorder Paarl; grafsteen gee sterfdag as 11de en geboortejaar 1858  x Paarl Anna Elizabeth Alida Warnich *19.4.1865  +Paarl 27.2.1951 graf Noorder-Paarl [5]

JAM was 'n (elektriese?) kontrakteur wat gebly het op die hoek van Derksen- en Nuwestraat in die Paarl en ook verskeie erwe in Nuwestraat besit het. [sdk]

g1   Engela Elizabeth Gerharda  *24.22.1892 = Noorder-Paarl 15.1.1893 x Hendrik Basson *?? 1890 [5]

g2   Janetta Alberta  *27.9.1896 = Noorder-Paarl 1.11.1896 x Christiaan Coetzee *?? 1894 [5]

g3   Jacomina Hendrina  *14.12.1897 = Noorder-Paarl 6.2.1898 [5]

g4   Servaas Bester  *26.9.1900  x Dorothy Harriet Fobian (Furr) [5,fk]

 

Dis onseker of JAM 'n elektriese kontrakteur was. Die industriŽle revolusie het juis tot grootskaalse elektrifisering aanleiding gegee en daar sou 'n behoefte wees vir vakmanne.