b6c5d11e3f2 (DADAB)

g4h9    Anna Elizabeth Gail *Paarl 29.7.1941 + Paarl 31.12.1952
Sy verdrink in swembad op 11-jarige ouderdom. Haar graf is in die Hoofstraat begraafplaas. [
5,fk]

 

 

Kliek vir groter beeld Kliek vir 'n groter beeld Kliek vir 'n groter beeld. Kliek vir 'n groter beeld
Annetjie en Engela met Oupa Fobian ca Desember 1950 Annetjie en Engela met Ouma Anna Warnich kort voor haar dood Februarie 1951 Saam met Tannie Johanna (de Kock) n 'n boontjieland.  Annetjie, seker so 10-11, met Engela en Kat.

 

 

 

 

 

Hierdie bladsy op 23 August 2009 01:17 bygewerk

Servaas Bester - Terug na Index   -  Bronne