b6c5d11e3f2 (DADAB)

g4h8    RAOUL (Oelie) * Paarl 20.2.1938 + Paarl x Paarl 9.3.1963 Anna Susanna Aletta Smidt *Paarl 30.10.1940 [5,8]

Oelie is 'n kranige sportman wat hom op die krieket sowel as die rugbyveld onderskei en vir sy provinsie diens doen. Eienaar van 'n sportwinkel in die Paarl. [sdk,8]

e1    Rial *Paarl 24.9.1964 x Gita Hindenburgen (van Duiste afkoms) [8,10]

f1    Stéfan *??

f2    Annemie *??

e2    Dick *Paarl 26.1.1967 x 5.6.1999 Plettenbergbaai Christell van Schalkwyk *18.5.1971 [8,10]

f1    Bea-Mari (Coetzee) *Paarl 8.5.1996    [10]

f2    Servaas Dick *Paarl 8.12.2000  [8]

 

Notas:

Stéfan in Paarl Gimnasium soos Oupa en de Kock familie. Albei kinders goed in sport. [10]

 

Oelie & Engela ca 1948 - kliek vir 'n groter beeld.

Mrt 2008 - Dick, Christell, Bea-Mari & Servaas Dick - Kliek Bea-Mari en Servaas Dick - Kliek vir groter beeld.

Oupa Raoul en sy suster Engela

Dick, Christell, Bea-Mari en Servaas Dick. Servaas is die enigste van sy geslag wat die familie voornaam dra soos sy Oupagrootjie (Servaas Bester) en vele van sy voorsate.

Dick en Christell trou in Plettenbergbaai op 5.6.1999 by Goosevalley waar Oom Okkie Vermeulen en Tannie Heleen eienaars is en ou en groot vriende van Oelie-hulle. Tans Goose Valley Golfbaan. [10]

 

 

 

 

Hierdie bladsy op 28 August 2009 22:21 bygewerk

Servaas Bester - Terug na begin   -  Bronne