b6c5d11e3f2 (DADAB)

g4h3    Servaas Melt Jacobus (Kokkie) *Paarl 2.4.1926 + Wellington 23.8.1987 x Paarl 17.6.1947 Johanna Carolina Greyvenstein *Paarl 30.4.1922 +Tygerberg Hosp 2.12.1998 graf Parys, Paarl (dv Andries Jacobus Greyvenstein en Gertruida Petronella Du Plessis) [5,sdk]

SMJ was 'n elektrisiŽn wat aanvanklik vir sy pa en later op sy eie gewerk het. Dit was die dae van elektrifisering van die platteland en hulle het wyd gewerk. Op plekke soos Calvinia, Riversdal en Sutherland, Worcester en Bonnievale het hulle skoolkoshuise, kerksale en ouetehuise bedraad. Hy opereer onder die naam De Kock Bros (Pty) Ltd saam met van sy broers. Later gaan dit minder goed en hy en sy gesin trek in 1952 Walvisbaai toe waar hy tot met sy aftrede in 1981 by 'n visfabriek diens doen. Hulle tree af op Saldanha en koop 'n kafee in Wellington wat deur seun Cobus bedryf word. Dis hier waar hy aan 'n lewerkwaal in sy slaap sterf. [sdk,fk]

i1    Servaas  * Paarl 14.9.1848 X Parow 29.7.1972 Sophia Margaretha Fourie (Retha) * Caledon 23.12.1949 (t dv Jacob Matthys Fourie en Elizabeth Johanna Zacharia Du Toit) [fk]

i2    Nelis  *Paarl 24.9.1954  1990 ambagsman x Hendrika Elizabeth van Rooyen (Drieka) * 30.10.1959 [fk]

j1    Servaas Melt  *7.11.1980  [fk]

j2    Jacoline  *27.5.1982  [fk]

j3    Reynette *27.5.1982  [fk]

j4    Leanna *28.5.1989  [fk]

k1    Mika *??  [fk]

i3    Cobus  *Paarl 8.5.1959 +Springbok 22.8.2002, hartaanval x 1981 Etlon Van Niekerk, skei 8.1988 xx Robertson 22.1.1994 Alida Boshof (Olivier) * Belville 28.3.1962 [fk]

j1    Hannelie *9.11.1983  [fk]

  k1     Kyla *???

j2    Jolene  *27.5.1987  [fk]

 

Servaas Bester, Gertruida Petronella (Greyvenstein), Servaas Melt Jacobus, Johanna Carolina (Greyvenstein) , Dorothy Harriet en Oupa Fobian. 17.6.1947 voor die Toring Kerk in Paarl

 

 

 

Hierdie bladsy op 23 August 2009 01:14 bygewerk

Servaas Bester - Terug na Index   -  Bronne