For SA wine try...

 

 

And books...

Eggo's in die Ruim

My Tuiste

Klagtes

Vorige blad

Ons Taal

Ons Liefde

Oorlog

Maaksel

Geloof

Filosoof

Mense

Lirieke

Nog Liefde

Diere

Hier is 'n 20-tal gedigte uit my kruik van oorvloed. Goed wat niemand wil publiseer nie. (Al ontwerp ek die mooiste voorblad en skep die kranksinnigste titel). Dis is nie goed genoeg. Daar is mos ook nie geld in digwerk nie. 

Nogtans put sommige  mense plesier daaruit.

Kies 'n kategorie wat in jou smaak val. (Hier links) Tenminste gaan ek jou nie verveel met 'n onderwerp waarvan jy nie hou of geen ondervinding van dra. Kortom. Jy trap spore op my webwerf op eie risiko.

Of begin bo en blaai deur op jou tyd

 

Kritiek word gevat van wie dit kom, hoe dit kom, waarom dit kom, waarin dit kom. 

Ek kan die punch vat. Ek kan dit ook ignoreer, raam of my slapchips daarmee bemes.

Maar dit is welkom..

 

Servaas de Kock - Januarie 2003

My Tuiste

Begin by Begin               Bekgeveg, Galbraak of Drukkies

 

 

 

Copyright 2004-2009 Servaas de Kock
Last modified: 29 September, 2005