Kinderdae 8
Home Up Contents Feedback My Photos I support... Search results

 

Home
Up
Koi Articles
Koi Books
Photo Library
My versies
Genealogie
My Writing
Sanae 14
You Don't...

Things you may need...

Look here...

 

 

Books and things...

GPS...

 


DVDs...

 




Bladsy 1   Bladsy 2   Bladsy 3   Bladsy 4   Bladsy 5   Bladsy 6   Bladsy 7   Bladsy 8   Bladsy 9

 

Ken julle van die? My Pa se 40ste in 1966 (as ek dit reg het) 

Kyk hoe ordentlik is ons aangetrek en ek let op almal het hul selfone by die huis gelos.



'n Belangrike gebeurtenis in die hawe as die Union Castle (?) daar aandoen

EN ons stap huis-toe met ons skoene in die hand..

En ek is so impressed ek teken dit met vetkryt

Kaal swem in 'n plaasdam naby Windhoek.

.

Bertie Nel was altyd so netjies.  Iemand onthou hom as "'n Verskriklike oulike mens met die pragtigste geaardheid wat ek nog teegekom het - het altyd geglimlag of gelag en was vol grappies"

AA, Bonny sluk kenmerkend terwyl Frans speels 'n gekrokte vuis vir Donsie wys. EE kyk toe.

Albert Buhr, Hans Fleishman en die mooie Irma Kuhn. (Voor die woord 'stunning' van konteks verander het.)

OOk hier.

Onthou ons nog hierdie geleentheid?


Alle hulp word waardeer.


Bladsy 1   Bladsy 2   Bladsy 3   Bladsy 4   Bladsy 5   Bladsy 6   Bladsy 7   Bladsy 8   Bladsy 9

 

         

Copyright 2004-2011 Servaas de Kock
Last modified: 01 October, 2011