Kinderdae 7
Home Up Contents Feedback My Photos I support... Search results

 

Home
Up
Koi Articles
Koi Books
Photo Library
My versies
Genealogie
My Writing
Sanae 14
You Don't...

Things you may need...

Look here...

 

 

Books and things...

GPS...

 


DVDs...

 



Bladsy 1   Bladsy 2   Bladsy 3   Bladsy 4   Bladsy 5   Bladsy 6   Bladsy 7   Bladsy 8   Bladsy 9

 


Met skaapskęr en pyp in JC Harris Park. Die ou en nuwe kerk in aanskou.
Ma was baie uitgesproke oor die “gat in die skuld steek vir die nuwe kerk” eerder as om wag en te spaar vir die bou daarvan
.

Ute Mueller (Jordaan)

Ute Mueller

Janey Neetling (Edwords)

 

  Martha Thirion

Memory Thorne - rook was cool.

Ons het nog nie geweet van Purdie nie - maar Maria du Plooy het al geoefen

 

Maria du Plooy en haar "love"

Charles du Plooy - oorlede 7 Maart 2008 - motorongeluk.

Die strate van Walvisbaai - 7de Straat vanaf Martha se huis na Flamingo Furnishers van John Webster oorkant.
Ja, ons kon nog ons pręm buite laat - kompleet met baba aan die slaap.

Bonnie du Plooy strike a pose naby die yacht club. Bo, in kammaland, lyk hy erg verweerd met kous om die nek

Hierdie Morris Minor het vir sy eienaar betekenis gehad?

Groot verlief op Hans Fleishman is Catherine of Pat Bridson en Barbara (Hoppie) Buhr. Te oulik.(by Albert & Donsie Buhr se huis)
Bladsy 1   Bladsy 2   Bladsy 3   Bladsy 4   Bladsy 5   Bladsy 6   Bladsy 7   Bladsy 8   Bladsy 9

 

         

Copyright © 2004-2011 Servaas de Kock
Last modified: 01 October, 2011