Kinderdae 6
Home Up Contents Feedback My Photos I support... Search results

 

Home
Up
Koi Articles
Koi Books
Photo Library
My versies
Genealogie
My Writing
Sanae 14
You Don't...

Things you may need...

Look here...

 

 

Books and things...

GPS...

 


DVDs...

 



Bladsy 1   Bladsy 2   Bladsy 3   Bladsy 4   Bladsy 5   Bladsy 6   Bladsy 7   Bladsy 8   Bladsy 9

 


Click to read A Frightening Exoerience A FRIGHTENING EXPERIENCE by MARILYN WEBSTER - from Duineland, the school magazine of the Std 6 class of the Hoogenhout Premier School in 1959. This will be the first class that went to the next level as the school progress to Secondary School status.
(Please download the pdf file for better reading.)
In 1957 we moved into the house in 3rd Street West. It was next to the house of the English Webster's family, I am forever in debt to the  Webster kids Marilyn, John and Jeremy who allowed me to speak English without fear.

Die Hoogenhout Primêre Skool

 

1963 was a very prolific year

Kliek om te lees

 

Lees Kontrakarbeid in Walvisbaai deur J Bester Std 8b in die 1963 Jaarboek van die hoërskool vir 'n akkurate, insiggewende and waardevolle terugblik oor hoe Ovambo arbeid deur die plaaslike bedryf gebruik is.

Dit sluit ook aan by die hoofstuk Pilchard Fever om die geskiedenis van Walvisbaai te verhaa
l.

  Ons was gebreinspoel dat jy kon 'n kommunis agter elke sandduin uitskop, maar hierdie artikel hou tog sekere waarheid in.

Kliek vir beter lees.

Ja dit was 'n baie goeie seisoen.

Ons lagoon in Walvisbaai. Is dit hoe Marilyn se boot gelyk het?

 

Neville Terblanche en wie gaan Windhoek toe met die trein. Daar was groot vieringe met die Republiekfees (?) van 1964 in Windhoek en Bonnie en ek het by die volkspele laer aangesluit (!) sodat ons twee ook kon saamgaan vir die sports.  Ek het daardie trip weer begin rook.

Dalene van den Berg loer in terwyl Johanna Schreuder styf teen Hennie Coetzee sit met 'n kussing op die skoot. Ons ry trein Windhoek-toe.

In Windhoek se strate

Die munisipale sportgrond - sport in die wind op sout grond - sports op die paviljoen en in die karre..
Lynette Meyer pas die mascot op.

Atletiek?

Informele rugbyfoto. Met behulp van Maria Du Plooy en Albert Buhr se skerp geheues.
Agter: AA, André Swanepoel, Cornelius (Wambo) du Plessis, Johnny Kuhn, Shorty Swanepoel, Bonnie du Plooy.
Middel: Keith Wenzel, Albert Buhr, Abel Odendaal
Voor: Willie Human, Kokkie de Kock, Frans Grobler, Fanie Nel, Neville Terblanche, Johan le Roux.

Ek kry hierdie terugvoering van Albert Buhr: Bring hierdie foto vir ‘n mens herinneringe terug ! Hierdie span het daardie middag teen Usakos Sekondêr gespeel en het hoofsaaklik uit Std 8’s en Std 7’s bestaan. Die naweek voor dit het die Matrieks (wat net so 12 ouens was) teen die Std 9’s (wat die meeste van die skool se eerste span spelers ingesluit het) gespeel en moes ons ‘n Std 8 (Shorty Swanepoel) en twee Std 7’s (André Swanepoel, Shorty se broer, en ‘n Odendaal outjie) “leen” om ons span vol te maak. Ons het die Std 9’s ‘n lelike pak slae gegee en is ek toe sommer ingesluit in die span wat die volgende Saterdag teen Usakos moes kragte meet!!  

Terug na die foto – Die “onbekende” spelers waarmee ek kan help is André Swanepoel (Std 7), tweede van links agter, en die Odendaal outjie (Std 7) wat gebukkend regs van my staan. Dankie Albert! Ook dankie aan Karola Tuit, Marietjie Vermeulen, Hoppie Buhr en Riekie vir hulp.

 

Bladsy 1   Bladsy 2   Bladsy 3   Bladsy 4   Bladsy 5   Bladsy 6   Bladsy 7   Bladsy 8   Bladsy 9

 

         

Copyright © 2004-2011 Servaas de Kock
Last modified: 05 October, 2011