Kinderdae 4
Home Up Contents Feedback My Photos I support... Search results

 

Home
Up
Koi Articles
Koi Books
Photo Library
My versies
Genealogie
My Writing
Sanae 14
You Don't...

Things you may need...

Look here...

 

 

Books and things...

GPS...

 


DVDs...

 




Bladsy 1   Bladsy 2   Bladsy 3   Bladsy 4   Bladsy 5   Bladsy 6   Bladsy 7   Bladsy 8   Bladsy 9

Hier is nog kiekies uit ons kinderdae in Walvisbaai - so 1954 tot 1966.
(As my geheue my faal, help maar asseblief.)

 

Bonnie en ek speel op die gras van 1st Weg No 13 (ook!)  Het maar gewoonlik die onderspit gedelg. (In laerskool het Klein Kraai en ek het ook so tekere gegaan.
Agter is die woonstelblok Lagoon Mansions.
Die huis se grond was ongeveer op seevlak. Die tuine was in vars, in geryde duinsand maar as jy deur die swart kleilaag grawe het jy gou-gou sout- of brakwater in wit seesand gekry. So elmboog diepte. Dit was moeilik om Ďn tuin te vestig en nie alles wou daar groei nie.
My vermoede is dat weens natuurlike opwelling van die land aan die westekant van NamibiŽ is nie watertafel nou al sowat 50 cm laer. Dus is dit baie makliker om tuin te maak.

Die suidelike hoek van my domain.
Laboratory note book of '62 - Never scored points at spelling and handwriting.


Kan iemand my help? Wie was hierdie tennisspeelster?

  

Hierdie twee oulike foto's van Jan & Helena (Lanie) Enslin het ek van Helena ontvang.

Twee outjies met 'n mooi boot wat ons as "kompetisie" beskou het. Die lagoon het mos aan ons behoort.
Ken julle die storie? Wie was hulle?

Die donkerkop is Toy Meyer aldus Riekie de Plooy. Dankie.

Op Martha (Thirion)  het ek 'n "crush" gehad.

en ook Jemsie (Celliers Vlok)

Then actors Frans Marx and Nick de Jager came to town but Bonnie stole the show

Broers Nelis, Cobus and friend fishing from a bakkie. The tanker berth in the background.
By die yacht club op 'n winderige middag.
Nog uithang by die swembad. Vera Botha (Jordaan) en Annamarie Smit.
Kassie ? en Wie?
 
Hester (onthou nie haar van nie, dalk Horn) hulle het van PE af Walvis toe getrek.
Regs: Joviale Lynette van der Westhuizen
Nooit geleenthede vir 'n foto verspeel.
Maans Smit (Broer van Eddie en Annemarie Smit)
Bladsy 1   Bladsy 2   Bladsy 3   Bladsy 4   Bladsy 5   Bladsy 6   Bladsy 7   Bladsy 8   Bladsy 9

 

         

Copyright © 2004-2011 Servaas de Kock
Last modified: 01 October, 2011