Klas van 1966
Home Contents Feedback My Photos I support... Search results

 

Home
Koi Articles
Koi Books
Photo Library
My versies
Genealogie
Klas van 1966
My Writing
Sanae 14
You Don't...

Things you may need...

Look here...

 

 

Books and things...

GPS...

 


DVDs...

 




(Should any of you not speak Afrikaans anymore - just look at the pictures)
Bladsy 1   Bladsy 2   Bladsy 3   Bladsy 4   Bladsy 5   Bladsy 6   Bladsy 7   Bladsy 8   Bladsy 9

HoŽrskool Walvibaai, NamibiŽ, 1966

Dit is 100 jaar na Alfred Nobel dinamiet ontdek

Dit is tien jaar na die verskyning van die bikini

Dit is ses jaar na die uitvinding van die laser en Polaroid film 

Dit is vyf jaar na Robert Ardrey se "African Genesis"

Dit is twee jaar na "I Want To Hold Your Hand"  van die Beatles

In 1966 word Distrik Ses tot blanke bied verklaar, ja.

en Dr Verwoerd word vermoor met 'n dolk deur 'n skisofreen met 'n visie.

en die Stones se "(I Can't Get No) Satisfaction" raas steeds deur ons kop.

en 20 jongelinge word deur matriek geneuk met lat en baklei

Hoe de hel het ons dit gemaak?

The Class of '66

Skoolhoof Mnr Tom Swemmer and Mnr Badenhorst en die matriekklas van 1966
Johan le Roux, Donsie Buhr, Hennie Coetzee, Dirk van der Walt, Hans Fleishman, Hendrik Barnard, Servaas de Kock, Desmond Barlow.
Neville Terblanche, Irma Kuhn, Martha Thirion, Bonny du Plooy (Hoofseun), Hermien Meyer, Rinie Joubert, Pieter Brand.
Kobie Herlť. Alta van den Berg, Mnr Badenhorst, Bettie Gouws (Hoofdogter), Mnr Swemmer. Anna Duvenhage, Marie Geurtse

 Kliek vir 'n groter beeld      

 1966: Std 10: In gesellige geluim  met die laaste skooldag van ons lewe. 

TOE en NOU....

Stuur asb julle interessantste foto's en kontak inligting. Sommer lekker skeel-oog goed. 

foto asb

Bonnie du Plooy, Jeffriesbaai - Afgetree. Skryf stories en kuier gereeld in Walvis

foto asb

Martha Thirion (nou?)

Servaas de Kock, De Kelders, Weskaap - Skryf, konsulteer oor koi-vis, kyk walvisse, ens

foto's asb


Neville Terblanche, Walvisbaai - Afgetree, het boeke en skryfbehoeftes in Walvis verkoop

foto's asb


Hennie Coetzee,  Witbank - Afgetree, het motorhawe op dorp besit

Jannie Enslin, Vanderbijlpark - Afgetree, was Opleidingsbeampte  by Iscor se Tegniese Skool.

foto's asb


Johan Le Roux, Swakopmund - Afgetree


Janey Neetling  (Edwords)



Ute Muller (Jordaan)


Wat 'n vrolike klomp.
Weet nie wanneer of watter klas. Ek herken baie gesigte maar kan het Jurina von dem Bongardt (Swanepoel)  en Keith  Wentzel eien.

Riekie Du Plooy (Poolman) antwoord:

Klasfoto skat ek hulle was ongeveer in St 6 of 7 in 1968 - beslis nie Keith hulle nie.Laaste vier persone voor regs:

Annemarie Botha (kleinsus van Piet en van Rachel Botha); Jackie Jordaan (kleinsus van Melinda Jordaan); Anita Nel, (kleinsus van Fanie Nel), Johan (dink ek) Fourie, kleinboet van Scholtz Fourie.

Ken jou onderwysers...

Het julle geheue van hierdie onderwysers en meisies van die netbalspan?
Die netbalspelers is Lettie du Toit (met bal), en heel regs Lovida Jordaan - die ander girls is van die ander span.

NOG SKOOLDAE FOTO'S
Bladsy 1   Bladsy 2   Bladsy 3   Bladsy 4   Bladsy 5   Bladsy 6   Bladsy 7   Bladsy 8   Bladsy 9

Copyright © 2004-2011 Servaas de Kock
Last modified: 18 June, 2011